Rekeningkundige Standaarde 17u WebPDF

Available
    Edition: 17de uitgawe
  • Format: eBook
  • ISBN: 9781485121206
  • Language(s): Afrikaans
  • Extent: 718 bladsye
  • Published:
  • Category: Accounting

R720.00

Die sewentiende uitgawe van Rekeningkundige Standaarde stel studente bekend aan die beginsels van die Internasionale Finansiële Verslagdoeningstandaarde. Veranderings wat deur nuwe en hersiene standaarde meegebring is, is weereens in hierdie nuutste uitgawe bygewerk, grootliks met betrekking tot die nuwe IFRS 16 wat handel oor hure. Die rekeningkundige beginsels word geïllustreer deur vrae wat geleidelik in moeilikheidsgraad toeneem. Hierdie benadering fasiliteer die student se begrip van die beginsels en stel hul in staat om finansiële state op ’n praktiese manier te bemeester. Hierdie uitgawe van Rekeningkundige Standaarde se doelstelling is om aan die behoeftes van studente te voldoen en om terselfdertyd die werklas van die dosente te verlig.

Forthcoming

Contents not available

This product does not have any reviews yet - be the first to write one.