Luister & Leer

Tuisprogram Vlak 1

Available
    Edition: 1
  • Format: Soft Cover
  • ISBN: 9781485129066
  • Extent: 87
  • Published:
  • Category: Non-Fiction

R103.00

Die Luister & Leerprogram, geskryf deur Liesel van Niekerk ( 'n Spraak en Gehoor onderwyseres), is 'n tuisskolingsprogram wat help om kinders se taalvaardighede te ontwikkel.

Kinders leer luistervaardighede, logiese denke, korrekte gramatika, taalstruktuur, beskrywende taal en brei ook terselfdertyd hul woordeskat uit. Die program bied praktiese advies aan en laat kinders toe om op hul eie pas voort te gaan.

Elke program is opverdeel in 32 weke, met pret aktiwiteite wat weekliks voltooi moet word.

WEEK EEN: My liggaam 

WEEK TWEE: Ek beweeg my liggaam 

WEEK DRIE: Dit is my voete 

WEEK VIER: Dit is my oë 

WEEK VYF: Vorms en Kleure 

WEEK SES: Teenoorgesteldes 

WEEK SEWE: Dit is my ore 

WEEK AGT: Sortering van geluide 

WEEK NEGE: Dit is my neus

WEEK TIEN: Hersieningspeletjies (1) 

WEEK ELF: Dit is my vel 

WEEK TWAALF: Dit is my tong 

WEEK DERTIEN: Emosies en gesigsuitdrukkings 

WEEK VEERTIEN: Klere 

WEEK VYFTIEN: Luister en leer (Klere) 

WEEK SESTIEN: Klere 

WEEK SEWENTIEN: Rymwoorde [Hersieningspeletjies (2)] 

WEEK AGTIEN: Dit is ’n huis 

WEEK NEENTIEN: Dit is waar ek woon 

WEEK TWINTIG: Die slaapkamer 

WEEK EEN-EN-TWINTIG: Die badkamer 

WEEK TWEE-EN-TWINTIG: Die sitkamer 

WEEK DRIE-EN-TWINTIG: Die kombuis 

WEEK VIER-EN-TWINTIG: Kom ons bak saam! 

WEEK VYF-EN-TWINTIG: Luister en leer [Hersieningspeletjies (3)] 

WEEK SES-EN-TWINTIG: Kategorisering (1) 

WEEK SEWE-EN-TWINTIG: Kategorisering (2) 

WEEK AGT-EN-TWINTIG: Voedsel 

WEEK NEGE-EN-TWINTIG: Diere 

WEEK DERTIG: Meubels en vervoermiddels 

WEEK EEN-EN-DERTIG: Beroepe 

WEEK TWEE-EN-DERTIG: Hersiening speletjies (4) 

    • Ouers;
    • Versorgers; en
    • Opvoeders van Grondslagfase Leerders
    • Ontwikkel as hulpmiddel vir gebruik buite die klaskamer
    • Geskik vir tuisonderwys; en
    • In lyn met CAPS Kurrikulum

Customer Reviews:

This programme is not only very good for listening and language skills, but also for broadening general knowledge and perception. Megan loves the work. Thanks.

- Rev. and Mrs Scheepers

The child and parent are both involved in the programme. My child’s vocabulary has improved a great deal.

- Mr and Mrs L Soni

We appreciate the vast improvement in Melissa’s ability and selfconfi dence. It involves the parent with the child’s schooling.

- Mr and Mrs Williams

Thank you for a super programme. Ryan and I enjoy doing the work. It is fun as well as educational and I have noticed a defi nite improvement in Ryan’s language usage.

- Mr C. Cross

This product does not have any reviews yet - be the first to write one.