Luister en Leer

Tuisprogram Vlak 2

Available
  • Format: Soft Cover
  • ISBN: 9781485129073
  • Extent: 78
  • Published:
  • Category: Education

R103.00

Die Luister & Leerprogram, geskryf deur Liesel van Niekerk ( 'n Spraak en Gehoor onderwyseres), is 'n tuisskolingsprogram wat help om kinders se taalvaardighede te ontwikkel.

Kinders leer luistervaardighede, logiese denke, korrekte gramatika, taalstruktuur, beskrywende taal en brei ook terselfdertyd hul woordeskat uit. Die program bied praktiese advies aan en laat kinders toe om op hul eie pas voort te gaan.

WEEK EEN: Die Skool 

WEEK TWEE: Die Klaskamer 

WEEK DRIE: Laat vir skool 

WEEK VIER: Die Stad

WEEK VYF: Die Winkelsentrum 

WEEK SES: Die Winkelsentrum (vervolg) 

WEEK SEWE: Beroepe 

WEEK AGT: Vervoermiddels 

WEEK NEGE: Die Supermark 

WEEK TIEN: Watter een pas nie? 

WEEK ELF: Luisterspeletjies (Supermark) 

WEEK TWAALF: Die Fiets 

WEEK DERTIEN: Die Motor (Padveiligheid) 

WEEK VEERTIEN: Die Motorhawe 

WEEK VYFTIEN: Die Dieretuin 

WEEK SESTIEN: Die Plaas 

WEEK SEWENTIEN: Diere – speletjies 

WEEK AGTIEN: Die Treinstasie 

WEEK NEGENTIEN: Die Weer 

WEEK TWINTIG: Hersieningspeletjies (2)

WEEK EEN-EN-TWINTIG: Die Speelpark 

WEEK TWEE-EN-TWINTIG: Veiligheid in en om die huis 

WEEK DRIE-EN-TWINTIG: Die Biblioteek 

WEEK VIER-EN-TWINTIG: Die Poskantoor 

WEEK VYF-EN-TWINTIG: Die Tandarts 

WEEK SES-EN-TWINTIG: Die Dokter 

WEEK SEWE-EN-TWINTIG: Die Lughawe 

WEEK AGT-EN-TWINTIG: Hersieningspeletjies (3) 

    • Ouers;
    • Versorgers; en
    • Opvoeders van Grondslagfase Leerders
    • Ontwikkel as hulpmiddel vir gebruik buite die klaskamer
    • Geskik vir tuisonderwys; en
    • In lyn met CAPS Kurrikulum

Customer Reviews:

This programme is not only very good for listening and language skills, but also for broadening general knowledge and perception. Megan loves the work. Thanks.

- Rev. and Mrs Scheepers

The child and parent are both involved in the programme. My child’s vocabulary has improved a great deal.

- Mr and Mrs L Soni

We appreciate the vast improvement in Melissa’s ability and selfconfi dence. It involves the parent with the child’s schooling.

- Mr and Mrs Williams

Thank you for a super programme. Ryan and I enjoy doing the work. It is fun as well as educational and I have noticed a defi nite improvement in Ryan’s language usage.

- Mr C. Cross

This product does not have any reviews yet - be the first to write one.